Home > Blossary: Mediese terme
Welkom! Hier kan jy mediese terme met hulle definisies vind.

Category: Health

4 Terms

Created by: AmandaB

Number of Blossarys: 9

My Terms
Collected Terms
English (EN)
Compare Language

'n Vorm van programmering wat nog ontwikkel word en waarmee DNA en molekules vir inligtingsverwerking gebruik kan word, in teenstelling met die tradisionele silikon-gebaseerde tegnologie.

Domain: Biology; Category: Biotechnology Collected Term

Blaaskanker is enige tipe kwaadaardigheid afkomstig van die epiteel voering (uroteel) van die blaas. Limfoom en sarkoom kom byvoorbeeld selde in die blaas voor en word gewoonlik ook nie ingesluit in ...

Domain: Health care; Category: Cancer treatment Collected Term

Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie ...

Domain: Health care; Category: Cancer treatment Collected Term

'n Klein amandelvormige struktuur wat trane produseer. Die traanklier word aangetref net bokant die buitenste hoek van die oog.

Domain: Anatomy; Category: Human body Collected Term

Member comments


( You can type up to 200 characters )

Post  
My other Blossarys

Hier vind jy terme oor sielkunde, gedrag en ...

Category: Science

By: AmandaB

Hier vind jy terminologie oor plante en diere.

Category: Animals

By: AmandaB

Hier kan jy Afrikaanse terme vind oor kos, ...

Category: Food

By: AmandaB

Hier vind jy terme en definisies oor allerhande ...

Category: Arts

By: AmandaB


© 2026 CSOFT International, Ltd.