Created by: AmandaB
Number of Blossarys: 9
'n Vorm van programmering wat nog ontwikkel word en waarmee DNA en molekules vir inligtingsverwerking gebruik kan word, in teenstelling met die tradisionele silikon-gebaseerde tegnologie.
Blaaskanker is enige tipe kwaadaardigheid afkomstig van die epiteel voering (uroteel) van die blaas. Limfoom en sarkoom kom byvoorbeeld selde in die blaas voor en word gewoonlik ook nie ingesluit in ...
Nierkanker is 'n tipe kanker wat begin in die selle binne-in die nier. Die twee mees algemene tipes nierkanker is nierselkarsinoom (NSK)en uroteelselkarsinoom (USK) van die renale pelvis. Hierdie ...
'n Klein amandelvormige struktuur wat trane produseer. Die traanklier word aangetref net bokant die buitenste hoek van die oog.
Afrikaans (AF)